Besproeiing

Besproeiing plase te koop

Add your listing here

, , , 0851

Pragtige 94H besproeings plaas.  In 33 kampe verdeel.  Boer tans met skape op lusern lande.  Laaiplek, krale, skeerhuis - stap in en boer!! Ruim 3 slaapkamer 2 badkamer huis met inry motorhuis.  

Price in ZAR9,500,000
Size in ha94

, , , 9301

Water ryke besproeiingsplaas 16km vanaf Bloemfontein. 85ha plaas waarvan 45ha spilpunt besproeiing is.  10 toegeruste boorgate. Mielies tans onder spilpunte. Met 5 slaapkamer dubbelverdieping huis met buite gebou  en staalskuur. Pragtige groot b ...
Read More...

Price in ZAR5,800,000
Size in ha85