Lamb Champs – Boland
September 24 @ 09:00 - 21:00
Lamb Champs op Erfenisdag by Hoer Landbouskool Boland. 100 lamsspitbraaie, lewendige musiek (Francois van Coke, Heuwels Fantasties, Robbie Wessels, Henru & Schwabie), skaapkop-eetkompetisie, kinderspeelarea en meer. n Heerlike gesinsvriendelike fees van 09:00 tot 21:00.
