Week of Events
Swartlandskou
Maak seker jy onthou die datum! Kom ervaar plattelandse geselligheid en deel in die "COOL" van landbou. ?? 2 – 5 September 2026 ?? Moorreesburg ?? Swartlandskou - kom ervaar plattelandse gasvryheid by die grootste skou in die Wes- en Suid-Kaap. Bron: Swartland Toerisme Lokaal: Swartland Show Grounds Moorreesburg, Area: Moorreesburg & Koringberg Oorspronklike skakel: […]
Seniortoneel oefeninge eindig vir kwartaal
Seniortoneel oefeninge eindig 03 September vir die kwartaal
Die Kooperasie Skuuropskop 2026
Boere-ghitaar en musiekfees by die Malmesbury Showgrounds. 'n Heerlike aand van musiek en geselligheid.
Marius Schoeman Toernooi (Paarl Gim)
Marius Schoeman Toernooi by Paarl Gimnasium: Rugby (7's), Hokkie (5's), Netbal (5's)
DB X Gravel
Bron: Swartland Toerisme Lokaal: Darling Brewery, Darling Area: Darling Oorspronklike skakel: https://swartlandtourism.co.za/event/db-x-gravel/
Malmesbury Rally – WC Clubs Rally Championship
Malmesbury Rally as deel van die WC Clubs Rally Championship. Motor sport byeenkoms op die paaie rondom Malmesbury.
Monday, August 31, 2026
Tuesday, September 1, 2026
Wednesday, September 2, 2026
Thursday, September 3, 2026
Friday, September 4, 2026
No events on this day.
Saturday, September 5, 2026
No events on this day.
Sunday, September 6, 2026
No events on this day.