Gr 8 Ouervergadering (Leervaardighede)
Graad 8 Ouervergadering: Leervaardighede om 18:00
Graad 8 Ouervergadering: Leervaardighede om 18:00
Beheerliggaamvergadering om 18:00
Matriekafskeid om 18:00
HSS Matriekafskeid
Skole sluit vir die kwartaal
Laerskool Swartland Kwartaal 3 sluit. Leerders word om 10:30 afgegee, personeel om 12:00.
Openbare vakansiedag - Erfenisdag
Lamb Champs op Erfenisdag by Hoer Landbouskool Boland. 100 lamsspitbraaie, lewendige musiek (Francois van Coke, Heuwels Fantasties, Robbie Wessels, Henru & Schwabie), skaapkop-eetkompetisie, kinderspeelarea en meer. n Heerlike gesinsvriendelike fees […]
FSS (Freek Stander Sentrum) privaatverhuring
Bron: Swartland Toerisme Lokaal: Riebeek Kasteel, Riebeek Kasteel Area: Riebeek Valley Oorspronklike skakel: https://swartlandtourism.co.za/event/swartland-olive-festival-2026/
Old Mutual funksie by Freek Stander Sentrum
Skole open vir Kwartaal 4